Beginner Leesboekies


Beginner leesboekies wat ‘n uitstekende hulpmiddel vir beginner lesers is. Die boekies is velkleur en vanaf boek 4 bevat die leesboekie ook vrae oor elke leesstuk om begrip en taal aan te moedig.

 

Die boekies word aanbeveel vir die fondasiefase, maar kan ook vir die hoër grade in die laerskool gebruik word.

Die tweede uitgawe van die leesboekies word tans gefinaliseer. Die vorige druk van Leesboek 1 en Leesboek 2 word tans as ‘n spesiale offer teen R20,00 per boekie verkoop terwyl voorraad hou.